Geniet hierdie Mexikaanse mengsel op kapokaartappels. Dit is ook heerlik saam met guacamole en suurroom in 'n tortilla.